
Sometimes you have got to let go
Gordon Froud
2013
Metalwork
Artist’s statement
This piece is made of engineered steel tube in the form of a dinghy that has been galvanised to withstand external conditions. The shape has 30 chromed handles around the inner and outer edges, which represent the holding-on process. Originally, it was made to be suspended, but it has been reworked for this exhibition. It is erected at an angle on a two-tiered galvanised steel sculpture base, giving it the appearance of soaring. The work depicts a luminal space between two states of mind or being, for example, between heaven and hell, life and death, happiness and misery. The viewer is asked to consider the appropriate time to let go of one state and transcend to or to plunge from one state to the other. Imagine holding onto a dinghy soaring up into the air – at one metre it is safe to let go, at five metres it is dangerous, and at one kilometre it is deadly! It admonishes the viewer to carefully consider the appropriate time to act.
Kunstenaar se verklaring
Hierdie werk is uit masjienvervaardigde staalpype gefatsoeneer om ’n bootjie voor te stel, en die pype is gegalvaniseer om weerstand teen buitelugtoestande te bied. Dit het 30 chroomhandvatsels aan die binne- en buiterande wat die vashouproses voorstel. Die vorm is aanvanklik gemaak om te hang, maar dit is vir hierdie uitstalling aangepas. Die werk is teen ’n helling op twee verskillende vlakke van ’n gegalvaniseerde staalstruktuur geplaas om die gevoel te skep dat dit opstyg. Dit is in die vorm van’n buisagtige ruimte wat die afstand tussen twee ingesteldhede van die gees of die syn voorstel, byvoorbeeld tussen hemel en hel, lewe en dood, of geluk en ellende. Van die kyker word verwag om na te dink oor die gepaste tyd om af te sien van die een toestand deur bokant dit uit te styg of daarvandaan na benede te tuimel, en na die ander toestand te beweeg. Stel jou voor dat jy aan ’n opstygende bootjie vasklou – op een meter is dit veilig om te laat los, op vyf meter is dit gevaarlik, en op een kilometer is dit noodlottig. Dit maan die kyker om goed na te dink oor die gepaste tyd vir optrede.
Artist Archive
2012 - 2025 Artists from exhibitions and projects that form part of the Stellenbosch Outdoor Sculpture Trust (SOST) archive.






