
Kom Praat - Travelling Baboon
Wilma Cruise
2014
Kom Sit
Kom Praat - Travelling Baboon | Kom Praat - Reisende Bobbejaan | Imfene eseluhambeni
The Travelling Baboon is lost. She has been displaced by the encroaching humans who have inhabited the territory. Finding herself in ‘Bossies she sits waiting for someone, or something, to arrive and take her away. Her baggage is contained in one small suitcase.
Die reisende bobbejaan het verdwaal. Sy is verdring deur die mense wat inbreuk maak op die inwoners wat die gebied ingeneem het. Sy bevind haar in ‘Bossies waar sy sit en wag vir iemand, of iets, om haar te kom wegneem. Haar bagasie is alles in ‘n klein tassie.
IMfene eseluhambeni ilahlekile. Indawo yayo ithatyathwe kukutyhalelwa ngaphandle ngabantu abathe baza kuhlale kummandla wayo. Izifumana ihleli ematyholweni “Bossies” ilindele umntu okanye into, ukuba ifike iyithabathe. Impahla yayo iqulathwe kwisuthkeyisi encinane.
Artist Archive
2012 - 2025 Artists from exhibitions and projects that form part of the Stellenbosch Outdoor Sculpture Trust (SOST) archive.












