
Pitika Ntuli
Swaziland
B. 1942
Pitika Ntuli holds a Masters degree in Fine Art from the Pratt Institute in New York and an MA in Sociology. He spent 32 years in exile in Swaziland and the United Kingdom. While in exile he taught at the Camberwell College of Art, Central St Martins College of Art and Design, the London College of Printing, Middlesex University and the University of East London, UK. Ntuli is a sculptor, writer, poet, and academic. He has exhibited in several exhibitions in Europe and the USA. His sculptures are found in many private and public collections in Africa and Europe.
Hy het ‘n Meestersgrade in Beeldende Kunste en Sosiologie aan die Pratt Instituut in New York behaal. Hy bring 32 jaar as uitgewekene in Swaziland en die Verenigde Koninkryk deur. Terwyl hy daar is, doseer hy aan die Camberwell Kunskollege, St Martins Kuns- en Ontwerpkollege, die Londense Kollege vir Drukkuns, Middlesex Universiteit en die Universiteit van Oos-Londen, Verenigde Koninkryk.
Ntuli is ‘n beeldhouer,skrywer, digter en akademikus. Hy neem deel aan verskeie uitstallings in Europa en die VSA. Sy beeldhouwerke kan gevind word in talle private en openbare versamelings in Afrika en Europa.







