
Ian Redelinghuys
South Africa
B. 1949
Ian Redelinghuys obtained a Fine Arts Diploma and a Teacher’s Diploma from the Technikon Pretoria (now known as the Tshwane University of Technology), and a master’s degree in Art and Design from the University of Wolverhampton in the United Kingdom. He was Head of the Department of Fine and Applied Arts at the Tshwane University of Technology. Redelinghuys has exhibited extensively in this country and abroad, and his work is represented in several private and public art collections locally and internationally.
Ian Redelinghuys behaal ’n Diploma in Beeldende Kunste en ’n Onderwysdiploma aan die Pretoria Technikon (tans die Tshwane Universiteit van Tegnologie), asook ’n meestersgraad in Kuns en Ontwerp aan die Universiteit van Wolverhampton in Engeland. Hy was Hoof van die Departement Beeldende en Toegepaste Kunste aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Redelinghuys het al aan talle uitstallings in Suid-Afrika en in die buiteland deelgeneem, en sy werk is in talle private en openbare kunsversamelings hier en oorsee opgeneem.















