
Sanna Swart
South Africa
B. 1967
Sanna Swart studied Sculpture at the University of Pretoria en completed a four year technial qualification in foundry work in New Jersey, USA. She worked in Belgium for two years and has since been working as a sculptor in Pretoria. She has executed several public and private commissions and has received a number of awards. She works in various metals and her work reveals a love of this country and its people.
Sanna Swart het Beeldhoukuns aan die Universiteit van Pretoria studeer en voltooi vervolgens ‘n vier jaar tegniese kwalifikasie in gietwerk in New Jersey, VSA. Sy het vir 2 jaar in België gewerk en is sederdien ‘n beeldhouer in Pretoria. Sy het talle openbare en private opdragte uitgevoer en het al verskeie toekennings ontvang. Sy werk in verskillende metale en haar werk toon ‘n liefde vir die land en sy mense.




