top of page

Lenie Harley
South Africa
B. 1955
Lenie Harley studied art at the University of South Africa and subsequently completed a practical masters degree at the University of Stellenbosch. She was the winner of the PPC Young Concrete Sculptor Award and the Tembisa Fine Arts Award. She has participated in numerous exhibitions.
Lenie Harley het kuns studeer aan dieUniversiteit van Suid-Afrika en vervolgens ‘n praktiese Meestersgraad aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Sy was die wenner van die PPC Jong Beeldhouer in Beton-toekenning en die wenner van die Tembisa Visuele Kuns-toekenning. Sy het al aan verskeie tentoonstellings deelgeneem.
Participating Exhibition
bottom of page





